Nifchers

’n Groep Nifcher-mans.
'n Beerfees deur die Nifchers, omstreeks 1903.

Die Nifchers of Giljak – etnoniem: Нивхгу, Nʼivxgu (Amoer) of Ниғвңгун, Nʼiɣvŋgun (Oos-Sachalin), "die volk" – is ’n inheemse etniese groep wat op die noordelike helfte van Sachalin-eiland en aan die Benede-Amoer en kus van die aangrensende Russiese vasteland woon, asook moontlik histories in dele van Mantsjoerye.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy